Hierdie resensie verskyn postuum: Mellet Moll is op 28 Oktober 2024 oorlede. Ten tye van sy afsterwe het hy nog aan hierdie resensie gewerk. Ek laat dit soos ek dit van Nini Bennett-Moll ontvang het. – Marlies Taljard , Inhoudsbestuurder Resensie: Kuborg deur Martina Klopper. 2023, Imprimatur. ISBN: 9780796135940 Resensent: Mellet Moll …
Tag: Martina Klopper Kuborg
Nuwe Bundel. Martina Klopper: Kuborg
Kuborg Martina Klopper Toenemende ontmensliking in ’n kuber-gedomineerde wêreld loop soos ’n elektriese draad deur Martina Klopper se tweede digbundel. In die eerste deel, “Bionies”, word menslike verhoudinge en selfs herinneringe herskik en omgeskakel in meganiese en elektroniese terme. In die tweede deel, “Biologies”, word die moeisame herstel na die menslike verwoord. Kuborg bied ’n…