Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Martina Klopper

Joan Hambidge in gesprek met Martina Klopper oor “Kuborg”

14 May 202423 May 2024 By Versindaba

      Joan Hambidge (JH) Baie geluk met jou tweede intellektueel uitdagende bundel wat by Imprimatur verskyn het.  Jy debuteer in 2010 met Nadoodse ondersoek. Nou pas verskyn Kuborg. Waarom die lang stilte? Martina Klopper (MK) Nadoodse ondersooek was die einde van ‘n bepaalde era ná die katarsis van die MA en die publikasie…

Read More

Nini Bennett. Die maanblom kantel.

12 July 20172 August 2018 By Versindaba

Karakters en gebeure is fiktief.              Vir tien jaar reeds ken sy die vrees; en met elke moordsaak waarin sy konsulteer ly die skuldigbevinding net tot ’n tydelike verligting vir PTSS. Haar lewensmaat, F, se onopgeloste moord – die koue saak – sal by haar bly spook.      …

Read More

Nini Bennett. ‘n Digterlike disseksie.

31 January 20162 August 2018 By Versindaba

  Binne die interdissiplinêre studieveld, die rol van die reg in letterkunde, is daar nog relatief min gedoen in Afrikaanse literêre tekste. Grobler (2014:22) verwys in ’n ongepubliseerde MA-verhandeling na ’n artikel van Melodie Slabbert waarin sekere regsaspekte in Marlene Van Niekerk se roman, Agaat belig word, maar noem dat daar nog heelwat braakveld vir…

Read More

Andries Bezuidenhout. Gedigte by Aardklop

6 October 2011 By Versindaba

Môreaand (7 Oktober) om 18:00 by die Boeke-oase. Gedigte en ʼn bietjie musiek. Saam met Johannes Prins, Fourie Botha, Martina Klopper, Jasper van Zyl, Anne-Ghrett Erasmus en ander. Ek vat my kitaar saam en sal iets hartseer sing, net vir ingeval iemand in ʼn té vrolike luim verkeer. Dis gratis, dink ek.

Read More

Marlies Taljard: Die poëtika van pyn

15 September 201115 September 2011 By Marlies Taljard

Die sosioloog Arthur W. Frank se bekende boek “The Wounded Storyteller: Body, Ilness, and Ethics” (1995) is een van die mees aangehaalde bronne wanneer dit kom by die verwoording van siekte, patologie en dood in die letterkunde. Sy raamwerk van restitusie-, chaos- en soektog- (quest-)narratiewe het al byna geykte status in die literêre teorie verwerf…

Read More

Digstring indeks

10 February 201124 January 2020 By Versindaba

Hierdie inisiatief is na die voorbeeld van Brian Brodeur se hoogs suksesvolle weblog “How a poem happens“. Hiervolgens word op ‘n bepaalde gedig gefokus aan die hand van ‘n aantal standaardvrae aan die digter ten opsigte van die ontstaan van die betrokke vers. Ons glo dat gevestigde sowel as aspirant digters dié aaneenstring van digter en…

Read More

Onderhoud met Melt Myburgh oor die komende Woordfees

1 February 20113 February 2011 By Versindaba

Elwe & Selwe – En kuier kán die spulletjie! Louis Esterhuizen gesels met Melt Myburgh, Woordfees se Woordkunsprojekbestuurder Melt Myburgh woon op Stellenbosch en werk by Woordfees as Woordkunsprojekbestuurder. Hy het langs die Oranjerivier op Karos naby Upington grootgeword. Nadat hy in 1992 ‘n M.A.-graad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf…

Read More

Joan Hambidge. Versindaba-kroniek 2010

31 December 20106 January 2011 By Marlise Joubert

Die gedig as kleitablet, sakrament of sms                              Joan Hambidge   I  Agtergrond:   Die jaar 2010 het ʼn hele gerf goeie bundels opgelewer en in hierdie oorsig fokus ek hoofsaaklik op solo-bundels. Daar is uiteraard die Nuwe stemme 4-reeks, wat uitvoerig bespreek is op die blad (1) en die Versindaba-bloemlesing. Lina Spies se keuse uit…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Maritha Broschk. tafelgebed
  • Stephan du Toit. Namib
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing

Nuutste bydraes

  • Natasha Harmse. Sikade
  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon