Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Martjie Bosman gedig

Martjie Bosman. Tsaar Pieter die Grote

31 October 20224 November 2022 By Versindaba

  TSAAR PIETER DIE GROTE   Voortreflikste en groot soewereine keiser Pjotr Aleksejewitsj, deur die genade Gods heerser van al die Russe: van Moskou, van Kiëf, van Wladimir, van Nowgorod, Tsaar van Kazan, Tsaar van Astrachan, Tsaar van Siberië, vors van Pskow, groot prins van Smolensk, van Twer, van Joegorsk, van Perm, van Wjatka, van…

Read More

Martjie Bosman. Santekraam, Jaroslavl

6 October 20227 October 2022 By Versindaba

  SANTEKRAAM, JAROSLAVL   Skilpoppe helder geel, rooi en groen uitgepak langs ligte rame, sierlik gesny, omrand onbekende ortodokse heiliges, stralekranse ‘n stram geel skyf om die kop van die Moeder, deemoedig gebuig oor die Kind, ook verbeeld aan piouterkruis neffens strydvaardige ridders; engele by die nagmaal voor ’n koepelkerk; helder gekleurde porselein, hier en…

Read More

Martjie Bosman. Spaso-Preobrazjenski-klooster, Jaroslawl

29 September 202230 September 2022 By Versindaba

  SPASO-PREOBRAZJENSKI-KLOOSTER, JAROSLAWL Blagoslowjen, yesi Gospodi   ’n Donker melodie dryf skaars hoorbaar die naaf van die groot katedraal binne waar ons onbegrypend na rye ikone staar. Ons volg die klank by die wye deur na buite, na ’n kleiner kerk, half donker, sober, soos die groepie sangers in swart geklee, ’n lied wat opwaarts…

Read More

Martjie Bosman. Kremlin

23 September 202224 September 2022 By Versindaba

  KREMLIN   Met ligte trepidasie teen die skuinste uit, deur die poort en swaar beslaande deure na somerse blomakkers, wandelroetes geplavei, versiersuikerspitse en goudbeslaande uie op wit kerke, met duidelik afgebakende perke vir die verkenningslus van besoekers wat vrylik forte en antieke kanonne kiek, tot jy onnadenkend, deur kameralens verlei, oor ’n rooisteenlyn trap…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon