Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Martjie Bosman

Martjie Bosman. Sluis

14 October 202217 October 2022 By Versindaba

  SLUIS   Die dobberende boot, nou los van toue en kettings aan die Moskouse kaai, vaar die skemer gladweg noordweswaarts in, op die donker einde- en oewerlose stroom tussen oewers bos, byna ondeurdringbaar – berke, beuke, den? – en vervalle dasjas, gehuggies, sytakke, hengelaars, eindeloos as die dag donker wegsink en jy deur die…

Read More

Digtersprofiel: Martjie Bosman

23 May 20229 May 2022 By Versindaba

  Martjie Bosman is op Groblersdal gebore. Sy studeer aan die Universiteit van Pretoria, waar sy in 1985 ’n meestersgraad in Afrikaanse letterkunde behaal. Sy gee twee jaar Wiskunde aan die Hoërskool Warmbad. In 1981 word sy as letterkundenavorser by die Sentrum vir Suid-Afrikaanse Letterkundenavorsing van die RGN aangestel, maar doen later veral navorsing oor…

Read More

Alwyn Roux. Samespraak: Daniel Hugo, Nachoem M. Wijnberg en Martjie Bosman

23 February 202223 February 2022 By Alwyn Roux

Julle word hartlik uitgenooi na die eerste aanlyn seminaar van Samespraak vanjaar. Dié geleentheid vind op Woensdag, 2 Maart, van 11:00 tot 12:30 (Pretoria) / 10:00 tot 11:30 (Amsterdam) op die Zoom-platform plaas. Tydens dié geleentheid sal Yves T’Sjoen en Alwyn Roux in gesprek wees met Nachoem M. Wijnberg, Daniel Hugo en Martjie Bosman oor…

Read More

Nuwe publikasie: Vloeibare middelpunt (Martjie Bosman)

3 June 201616 June 2016 By Versindaba

Vloeibare middelpunt Martjie Bosman Vloeibare middelpunt is Martjie Bosman se derde digbundel en volg op Toevallige tekens (2010) en Landelik (2003), waarvoor sy met die Ingrid Jonker-prys bekroon is.   Susan Smith skryf in haar keurverslag dat Vloeibare middelpunt handel oor ’n “gevoel van vervreemding en vreemdelingskap – nie net as reisende buite die grense…

Read More

Martjie Bosman – vertaling in Engels

18 November 2011 By Versindaba

Martjie Bosman – Vertaal deur/ translated by Tony & Gisela Ullyatt   Martjie Bosman was born in Groblersdal and matriculated at the Ben Viljoen High School. She studied at the University of Pretoria where she earned a Masters degree in Afrikaans literature in 1985. For two years, she taught Mathematics at the Warmbad High School….

Read More

Martjie Bosman. “Drie keisersportrette” en die Romeinse geskiedenis

25 August 20117 November 2014 By Versindaba

  “Drie Keiserportrette” en die romeinse geskiedenis in Nuwe Verse van N.P. van Wyk Louw Bron van hierdie artikel, met vergunning van die Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (TNA), 2009 nr 9 p 3-17 Summary The sonnet series, “Drie keiserportrette” (Three imperial portraits), from N.P. van Wyk Louw’s fifth volume of poetry, Nuwe verse (1954),…

Read More

Amanda Lourens. Anderkant Neverland

3 June 2011 By Versindaba

Dit is met dieselfde gevoel as op skool toe jy jou projek ’n paar dae laat gaan inhandig het – beskaam en duik-duik net ingeval jy te veel aandag trek – dat ek vandag my virtuele paadjie stap om my erg agterstallige blog te kom aflewer.  Mei het gesorg dat ek stigtelik besig is met…

Read More

Joan Hambidge. Versindaba-kroniek 2010

31 December 20106 January 2011 By Marlise Joubert

Die gedig as kleitablet, sakrament of sms                              Joan Hambidge   I  Agtergrond:   Die jaar 2010 het ʼn hele gerf goeie bundels opgelewer en in hierdie oorsig fokus ek hoofsaaklik op solo-bundels. Daar is uiteraard die Nuwe stemme 4-reeks, wat uitvoerig bespreek is op die blad (1) en die Versindaba-bloemlesing. Lina Spies se keuse uit…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Antjie Krog: ʼn  Ondersoekte lewe.  ʼn Huldiging" (Louise Viljoen, Red.)
  • Resensie: "Feesmaalgang" (Dietloff van der Berg)
  • Resensie: “De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” (Yves T’Sjoen)
  • Resensie: "Asindeton" deur Joan Hambidge
  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. Natuur, omgewing en klimaat
  • Paul Kloppers. let me drown (‘n klikklare kopsterf)
  • Jeanne Henning Els. grootwordhuis
  • Digtersprofiel: Juanita Louw
  • Koos de Wet. kosmiese adres

Nuutste kommentaar

  1. Benita Hartman on ND Cronjé. seisoene in ‘n rei10 April 2026

    Vernuftig sikleer die digter seisoene in gestroopte taal,met alle sintuie fyn ingestel - atmosferies. Puik.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Goed gaan8 April 2026

    Dankie, Paula. Ek waardeer die terugvoering.

  3. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Goed gaan8 April 2026

    'n Kragtige slot. 'n Pynlike lykdig wat 'n familieverbintenis verhaal teen die politieke agtergrond. En lyfseer aktiveer hartseer.

  4. André le Roux on Hennie Nortjé. Artemis 27 April 2026

    Die voorspelling word bevestig. Fyn opgemerk en saamgevat!

  5. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Goed gaan7 April 2026

    Dankie, Daniel. Dié veertjie van jou af steek ek ingenome in my hoed!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon