Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Martjie Bosman

Toevallige tekens

18 November 2010 By Marlise Joubert

Toevallige tekens. Gedigte deur Martjie Bosman. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-400-0. Prys: R150. 80 bladsye. Sagteband. Toevallige tekens Met verse in die tematiese bloemlesings Groen (1990) en Ons klein en silwerige planeet (1997), en met haar solodebuut, Landelik (2003), het Martjie Bosman die aandag getrek as ‘n digterstem met ‘n besondere ekologiese sensitiwiteit. Dié sensitiwiteit betref…

Read More

Andries Bezuidenhout. Toevallige tekens

9 November 20104 September 2013 By Versindaba

Ek lees op die oomblik met die uitsluitlike doel om te ontsnap; boeke deur die Italiaanse misdaadskrywer Andrea Camilleri, waaraan ʼn kollega my voorgestel het. Die hoofkarakter is Inspekteur Montalbano, wat moordsake in die fiktiewe Siciliaanse dorpie Vigàta moet oplos. Die inspekteur het ʼn gesonde aptyt en die disse waaraan hy weglê word in detail…

Read More

Onderhoud met Martjie Bosman

9 October 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Tekens wat die toonaard verander   Martjie Bosman in gesprek met Lucie Möller       Martjie Bosman is op Groblersdal gebore en het aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy publiseer sedert 1990 gereeld gedigte in literêre tydskrifte en debuteer in 2003 met die bundel Landelik, waarvoor sy die Ingrid Jonker-prys ontvang. ‘n Aantal…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Van eenhorings gepraat

30 August 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Lank, lank gelede was ek een aand teenwoordig by ‘n funksie aan die Universiteit van Pretoria, wat aangebied is na afloop van die oorhandiging van die pryse aan die studente wat in die jaarlikse skryfkompetisie as wenners in die drie hoofkategorieë aangewys is.  Nadat die toesprake afgehandel is, het ons gesellig om die tafels met vingerhappies…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Die Anglo-Boereoorlog, weer

27 July 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Die Duitse filosoof Martin Heidegger (1889–1976) het hom oor sowel die aard van die kunswerk as oor die poësie uitgelaat. In sy meesterwerk Sein und Zeit (1927) het hy belangrike vrae oor die syn gevra, sonder om egter aandag aan die kunswerk te gee. Ná die sogenaamde Kehre in sy denke word sowel die kuns…

Read More

Woensdag, 10 Junie 2009

10 June 200910 June 2009 By Marlise Joubert

Op sy blog-inskrywing verlede Vrydag vertel Andries Bezuidenhout van ‘n wonderlike geleentheid môre-aand, 11 Junie, by die Steak & Ale in Lyttelton. ‘n Hele span digters en musikante gaan naamlik die koue aanvat en daarvan iets plesierigs maak. Die digters wat gaan optree, is: HJ Pieterse, Johannes Prins, Ronel Nel, René Bohnen, Braam Smit, Niel van…

Read More

Andries Bezuidenhout. Woorde teen die winter…

5 June 20094 September 2013 By Versindaba

Gautengers, kom tog Donderdagaand, 11 Junie Steak & Ale toe! Ek hou van hierdie kroeg en restaurant in Lyttelton deels omdat dit so ‘n onpretensieuse venue is. Dis in Bothalaan langs ‘n treinspoor. Toe Koos du Plessis nog gelewe het, het hy daar uitgehang, alhoewel die plek toe ‘n ander naam gehad het. Dis in…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2

Meeste gelees

  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)
  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Spienekelientjies” (Antjie Krog, Samest.)
  • Elmarie Stofberg. Wensebrief
  • AVBOB Persverklaring
  • Margaret Cordier-Biermann. Vanoggend 3
  • Resensie: “Vryval” (Pieter Hugo)

Nuutste kommentaar

  1. Ronel de Goede Foster on Ronel de Goede. Kremetartboom8 May 2026

    Dankie, Joan Dankie, Bernard Ek waardeer jul kommentaar. Groete Ronel

  2. Bernard Odendaal on Ronel de Goede. Kremetartboom8 May 2026

    Lekker om weer so ‘n knap gedig van jou te lese te kry, Ronel.

  3. Dr PS Swathe on Jeanne Henning Els. Openbaring8 May 2026

    Bietjie voorspelbaar maar dit laat mens ook nogal dink aan die charismatiese kerkbeweging.

  4. Joan Hambidge on Ronel de Goede. Kremetartboom7 May 2026

    'n Komplekse gedig. Gelaai met subtekste (Die kremetartekspedisie, o.a.) en die hele debat oor postkolonialisme. Aangrypend en 'n sterk vers!

  5. Joan Hambidge on Nuwe Bundel. Pieter Hugo: Vryval5 May 2026

    Geluk met hierdie bundel - ek lees dit tans. Die verskillende tegnieke en die toonaard wat wrang-ironies of speels is,…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon