As jy die woorde ‘Spring and All’ google kom jy heel eerste af op die baie bekende gedig van William Carlos Williams. Dit begin so: ‘By the road to the contagious hospital/ under the surge of the blue/ mottled clouds driven from the/ northeast – a cold wind.’ Jy kan die hele gedig hier lees. Terloops, ‘Spring…