Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (96) Mary Oliver. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Janien Linde. Wildeganse Jy hoef nie goed te wees nie. Jy hoef nie, al berouende, vir ’n honderd myl op jou knieë deur die woestyn te loop nie. Jy moet bloot die sagte dier van jou…