Resensie: Getting Here deur Tony Ullyatt. Chinkoa Press, 2023. ISBN 978-0-6397-5807-7 Resensent: Joan Hambidge I Sedert sy debuut in 2018 An Unobtrusive Vice het Tony Ullyatt hierdie leser beïndruk met sy besondere digterlike stem. Tegnies in beheer, maar terselfdertyd is daar ‘n groot emosionaliteit in sy verse te bespeur. Die digter is ‘n laat debutant en…
Tag: Mary Oliver
Gisela Ullyatt. Vir Mary Oliver (10 September 1935 – 17 Januarie 2019).
Junie 2007: die winterson val soos genade op die blokkiesvloer van die zendo (plek van meditasie, afkomstig uit die Zen-tradisie). Dis skuins voor middagete en ’n klein groepie vergader hier vir die laaste sessie van ’n meditasie retreat. Ons meditasie teacher gee haar laaste dharma-praatjie en sluit af met ’n gedig. Sy sê dis deur…
Gisela Ullyatt. Mary Oliver se Blue Horses.
In 1984 word die Pulitzerprys aan Mary Oliver (gebore, 1935) toegeken vir haar seminale American Primitive, wat onder andere Indiaanse (Native American) motiewe inkorporeer met legendes van dié soos ene John Chapman wat as ‘primitive’ in die woude van Ohio oorleef het. Blue Horses wat in Oktober 2014 vrygestel is, is Mary Oliver se vyf-en-twintigste…
Gisela Ullyatt. Mary Oliver en die Zen van aandagtigheid
’n Digter wat redelik onbekend is aan Suid-Afrikaanse poësieliefhebbers is Mary Oliver. Sy is tans een van die gewildste digters in Amerika en elke voorlesing van haar trek vol gehoorsale. Dit was egter nie altyd so nie, omdat sy die grootste gedeelte van haar digterslewe byna geen onderhoude toegestaan het nie (wat steeds die geval…