Dit was gister lekker om mede-blogger Philip de Vos by die Woordpoort te ontmoet. Ek het ook die gespek met Johan Myburg en Johannes Prins oor hulle digbundels geniet. In ʼn stadium het die gesprek met die gehoor nogal warm begin raak, veral toe ons gesels het oor die media se dekking, al dan nie,…