Posts Tagged ‘Matieta MacGrath limeriek’

Marieta MacGrath. Die lewensverhaal van ‘n Frieskoei

Monday, November 1st, 2021

 

Die lewensverhaal van ‘n Frieskoei

Begin op ‘n dag by ‘n bieskoei

En soos dit maar is

Op die lewe se bus

Eindig dit tragies by vrieskoei

 

© Marietha MacGrath, 2021