[Foto: DPM Botes se klip] Saterdag 24 Oktober sal vir ewig in my geheue gebytel lê. Letterlik. Soos woorde in steen. Ewig en onuitwisbaar altyd. Ek het reeds op Versindaba vertel van die wonderlike werk wat die magiese vroue Maud Bekaert en Bev Gillespie doen – deur van ons digters se woorde in klip…