Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (49) Maya Angelou. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Marieta McGrath. Wanneer groot bome val Wanneer groot bome val, sidder die klippe op ‘n duisend heuwels, lê leeus laag in die lang gras, boemel selfs die olifante na veiligheid. Wanneer groot bome val in…