Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: MC Escher gedig

De Waal Venter. In waansin het ek gevra

15 July 202115 July 2021 By Versindaba

    “Vlakvulling II” M.C. (Maurits Cornelis) Escher 1957   In waansin het ek gevra. NP van W Louw  (Uit die bundel: Alleenspraak, 1935) Herr du mein Gott, was gehen mich die Gesetze der Natur und Arithmetik an?   In waansin het ‘k gevra, o God vir my die vrede van die ster, om bo…

Read More

Hennie Meyer. Escher

15 July 2021 By Versindaba

    MC Escher. Guards       Uit: Winkel van wanklanke, 2020  

Read More

Anton Dockel. Saadpluime

11 July 2021 By Versindaba

  Blowball II 1943   Saadpluime   Jy antwoord nie meer nie maar ek stuur nog selfoonfoto’s   Van voëls wat wegvlieg– vêr soos regmerkies oor die see dit was Valsbaai.   Van die Swartland se canola – lappe geel vasgespeld met bloekombome.   Van stroompies – Slingers lig wat om klippe deurglip en teen…

Read More

Marcel Spaumer. Al-ewig

5 July 2021 By Versindaba

        Al-ewig Bond of Union van Martin Escher 1956   my koppe draai om jou heen en weer koek ek jou nek rek die onderkant van jou ken tot teenaan my bo-lip oorkant die val en hang van ’n gesig agtertoe terug-op in die lig ligter gedeelte van die voorkop ver verby vlieg…

Read More

Joan Hambidge. Waterpoel

1 July 20215 July 2021 By Versindaba

        Waterpoel ‘n Houtsnee in 1952   Teen skemeruur kyk jy af in ‘n waterpoel se terugkaats: ‘n bos, voetspore van ‘n vermoorde met die moordenaar weg op sy fiets: polisie en speurders het glo die toneel betree, beduiwel: die liggaam afgetrek onder oë speurend: onsienbaar, onsigbaar dog reg voor jou afgespieël:…

Read More

Bester Meyer. Vir Jetta

30 June 2021 By Versindaba

        “I could fill a second life with my work” – MC Escher   Vir Jetta   ons twee is een met die onsterflikheid wat nou al reeds in ons are klop   om te onthou is om lief te hê die blom van liefde wat jy vashou in ons tweeledigheid  …

Read More

Bester Meyer. Maaiers

30 June 202130 June 2021 By Versindaba

  Oog – MC Escher     Maaiers   elke asemteug is om dood te volbring te vervolmaak − net ʼn leë gedagte oor bestaan   kyk is om die ek in jou te gewaar waar hy onder haar skedel maai en die iris dit binne hou wat uit kan kring tot die onsterflike aller-ewige…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Geklief
  • Margaret Cordier. Die mens as bouer
  • Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar
  • Joan Hambidge. Road Rage
  • Digtersprofiel: Lynthia Julius

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon