Resensie: Antjie Krog ʼn Ondersoekte lewe. ʼn Huldiging deur Louise Viljoen [Redakteur]. Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en Protea Boekhuis. Resensent: Fanie Olivier Antjie Krog ʼn Ondersoekte lewe is reeds die 16de nommer in die reeks van huldigingspublikasies wat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns rondom wenners van die…