Beste lid van PEN Afrikaans Die aankondiging van die Universiteit Stellenbosch se voorneme om Engels die verstektaal aan dié instelling te maak het die bestuur van PEN Afrikaans genoop om ernstig oor die implikasies van so ‘n stap na te dink. Ons het ná baie oorleg die volgende tweetalige verklaring opgestel. Deel dit asseblief wyd indien jy…