Lamentasie Ek dra my swart rok want ek rou oor die dood van die groot Binne Biblioteek wat deel was van die Groot Berg; bind swart linte om my verwilderde hare in toom te hou ondraaglik die stem van as paragrawe van as alles verpas soos in Auschwitz vergas die deinende lamentasie van…
Tag: Melanie Grobler gedig
Melanie Grobler. lamentasie by die verlies van
Lamentasie by die verlies van Ek dra my swart rok/ rou oor die dood van die groot Binne Biblioteek wat deel was van die Groot Berg/ bind lang swart linte om my verwilderde hare in toom the hou ondraaglik die stem van as paragrawe van as alles verpas soos ’n auschwitz…
Melanie Grobler. In Varanesi die stad van Shiva
In Varanesi, die stad van Shiva, jaag rietskraal as besmeerde ou Saddu’s met spierwit baarde en oë donker van inkyk, op wilde perde tussen die vlammende brandstapels langs die logge lyf van die groot rivier hier bevind my man homself, oorblyfsels en klein voëltjies rumoer in sy mond, soos ’n patrysie krap…