Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (70) Kobus Moolman. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Melanie Grobler. Naamgewing ‒ ter nagedagtenis: Michael Wessels (1958-2018) Dit is nog donker. Geen voëlgesange nie, alhoewel die nag byna verby is. Slegs ’n paar hane kraai in die dorp. En ’n nabye werktuig bons sy…