Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Mellet Moll gedig

Mellet Moll. Nawalni (1976 – 2024)

2 March 20241 April 2024 By Versindaba

  Nawalni (1976 – 2024)   I.   Die Moederland sal eindelik eendag vry wees en Moskou sal sy plek as wêreldstad inneem.   Die gees van Poesjkin, Tolstoi en Majakofski sal oor die water van die Moskwa sweef en in die bome van die Khimki-woude resoneer as die Alexandrof Ensemble ’n loflied aan haar,…

Read More

Mellet Moll. Wannéér ons dwerge word

29 August 202316 August 2023 By Versindaba

  Wannéér ons dwerge word Jacques Brel   Die swart basalt sal steeds die water breek en in die grysstof van vulkane op ons wag. Die doodskleed van die laagste lug sal vlak vanoor die dyke en die Schelde vlae hang op halfmaste wat bo die Grote Markt oprys.   En Antwerpen sal soos ’n…

Read More

Mellet Moll. Middernag in Wene

14 August 202310 August 2023 By Versindaba

  Middernag in Wene   Die interval tussen moderniteit en tyd is slegs ’n oogwink lank terwyl die nag ’n asinchrone nabeelding van gister bly.   Die stad ontslaap nou soos ’n ou baron onder die spinnerag van leeftye en lot: sy swart jas dra die jare weerloos saam en in sy hoed is daar…

Read More

Mellet Moll. Ligjaar

12 August 202310 August 2023 By Versindaba

  Ligjaar (Vir Nini)   Daar sal ’n eerbetoon deur bome wees wat wagstaan in ’n onvoltooide kring vir ons, die heemloses, wat agterbly. Die wolke sal soos geeste in die skyn van onbekende ligte oor ons vaar na ander eindpunte wat stemloos roep. Die wind sal sy bestemming êrens vind en ons sal weerloos…

Read More

Mellet Moll. Sehnsucht

10 August 2023 By Versindaba

  Sehnsucht Vir Nini: I’ll be seeing you in all the old familiar places.   Ek sou vir jou ’n vers wou skryf, beminde, oor hoe ek jou in die lae mis herken wat oor die Donau met die sonsopkoms soos dooies uit die water kom. Of hoe jou asem met die Alpynse wind gaan…

Read More

Mellet Moll. Nuwe vers

12 June 2023 By Versindaba

  Nuwe vers   Noudat jou jeug se oopgelate kring voltooi is in die volheid van die wind; sal jy in wasdom hierdie skemering se koeltes in die teerder duister vind en in jou silwer winterslaap volbring.   En jy wat in die stiltes skuiling soek maar dan met kouer, hoër paaie reis na herberge…

Read More

Mellet Moll. in ‘n slapende land

10 June 2023 By Versindaba

  in ’n slapende land*   hoe vaak is ons nou tussen ligte wat doof die reuk van bleikmiddel en van formalien die lakens is wit want jou oë is toe die verlatenheid van die nag en die maan wroeg buite êrens buite jou jou asem vergaan soos dae op ’n trein ’n tas, ’n…

Read More

Mellet Moll. Ek sal sterf en na die sterre gaan

30 May 2023 By Versindaba

  Ek sal sterf en na die sterre gaan*   ek sal sterf en na my vader gaan Waterkloof toe met sandale vleuelvoet soos ’n pelgrim waar die strate pers dwaalsterre is waar Orion se krygers waak oor die nag en dwerge vuurvlieë soek in die tuin, ek sal sterf en met nét ’n rugsak…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 7
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Geklief
  • Margaret Cordier. Die mens as bouer
  • Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar
  • Joan Hambidge. Road Rage
  • Digtersprofiel: Lynthia Julius

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon