mensig Leon Strydom Hierdie bundel bevat 34 verse van Leon Strydom wat in handskrifvorm nagelaat en getranskribeer is. Die gedigte is meestal in eenvoudige Afrikaans geskryf, dikwels speels, maar ook dubbelsinnig en dikwels kripties. Meer as een betekenismoontlikheid skuil in die kort verse wat wissel tussen slegs twee en ’n enkele keer net 13 reëls….