Volgens Kim Rosen, ‘n prominente blogger op Huffington Post, neem Metrofobie tans pandemiese afmetings aan in die VSA. Die mees onrusbarende aspek van dié stelling is egter dat dit – op enkele uitsonderings na – ‘n wêreldwye verskynsel is. So ook in Suid-Afrika. En ja, dit is ‘n pandemie met meer verwoestende gevolge as enige…