Meyer Janse van Rensburg is op 4 Julie, 1944, in Upington gebore as die jongste seun in ’n familie van sewe kinders. Hy het as plaasseun in Noordwes grootgeword, eers in Upington en later in Kimberley omgewing, voordat die familie na Brits toe trek, waar hy gematrikuleer het. Hy sluit in 1962 by die SAUK aan…