Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Meyer van Rensburg gedig

Meyer van Rensburg. BB

20 January 2026 By Versindaba

  BB “Et Dieu…créa la femme   Sy was van die bourgeoisie so sy studeer musiek en dans (dis endogeen, die passie van haar ma). Vir kameras wat kliek skalkse model, ingénu mannekyn, dan in  die fliek se flikkerskyn word hierdie God-geskape vrou “Frankryk se beste uitvoerware: beter as Renault!” ‘n chic kalendernooi met blonde…

Read More

Meyer van Rensburg. Ys-eskapades

16 September 202526 September 2025 By Versindaba

  Ys-eskapades:  “I feel of no use to anyone unless I am outfacing the storm in wild lands.”                                                                                    (Ernest Shackleton)       In ‘n wedren oor die sneeu en ys om die Suidpool presies uit te wys verloor hy en Scott teen die Noor maar hy word eervol as ridder geslaan: dit gee hom…

Read More

Meyer van Rensburg. Adrenalien junkie

28 August 202529 August 2025 By Versindaba

  Adrenalien junkie   Die wesie wil homself bewys om beter te kan wees reik vir trofeë of ‘n prys: moet beter boks, swemgalas wen beheer deur avontuur se gees brandweerman wat vlamme tem in Bagdad-oorlog huursoldaat adrenalien verslaaf en altyd kwaad breek hy sy arms, enkels, sleutelbene in motorfietswedrenne: is die ene steroïdes: spuit…

Read More

Meyer van Rensburg. Avontuur-vlugte

11 August 2025 By Versindaba

  Avontuur-vlugte   As kind was ek smiddags onrustig: wou nooit indut of bietjie slaap nie woelig rondgerol, gewag tot ouers en familie sluimer dan  die waagstuk:         st-i-ll-ie-tjies daar uit-ge-sl-ui-p (word ek gevang, sal ek die noeps moet proe!) om veel meer opwindend in sengende Noord-Kaapse-son daar buite te gaan speel om kinder-avonture te beleef:…

Read More

Meyer van Rensburg. He saw how architecture and sculpture could coexist: Why Greece fell in love with Henry-Moore

11 March 2025 By Versindaba

    He saw how architecture and sculpture could coexist: Why Greece fell in love with Henry-Moore The Guardian, Okt, 2024   Klippe, berge, rotse, bome, struike, bosse, goggas, diere, mense, strepe, lyne, klosse beweeg in totaal diverse figure –boepens of skraal, swaar of vliesig-lig, behaard, gekleed of kaal, party met Griekse god-gestaltes – ’n…

Read More

Meyer van Rensburg. Young ones have more fun

6 March 20256 March 2025 By Versindaba

  Young ones have more fun (Metro, 12/2/2026; Metro.co.uk)   As jongmens van sestien jaar en agtien maande staan sy op die drumpel van die lewe: die aarde sirkel stadig elke dag lank uitgerek maar die musiek is prestissimo die lewe opgewek   Op drie-en-dertig en vier maande begin musiek-tempo’s halveer allegro moderato maar die…

Read More

Meyer van Rensburg. Gevaarlike Roete op Tafelberg eis nog ‘n lewe

28 February 2025 By Versindaba

  Gevaarlike Roete op Tafelberg eis nog ‘n lewe Die Burger, 28 Feb, 2021   Hier klim ons oor die aarde, die blougroen-sfeer, se lewende rots-liggaam skrikkerig op soek na bestaansreg half besope uit die see se bare skuifel ons oor dorstige klip-en sandwoestyne bangerig beklouter ons sy krom rug beklim sy lewensgevaarlike hoë bergribbes…

Read More

Meyer van Rensburg. Struisbaai-gesin bou legkaart met 7, 500 stukke vir 21 jaar

27 February 2025 By Versindaba

  Struisbaai-gesin bou legkaart met 7, 500 stukke vir 21 jaar Netwerk24, 9Junie 2020,   Oor die sewe-duisend stukke lê verstrooi: verbleikte kleure, vaal verdof tot blanko vorms, blokke: mannetjies, pond-tekens en windmeule (of is dit vrouens in sulke wye rokke?) met hier en daar ‘n spatsel geel of groen, ‘n tiksel blou of rooi…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 6
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise

Nuutste bydraes

  • Wat lees jy? Living the ultimate carnivore lifestyle (Hendrik Marais)
  • Ferdi Wheeler. Remissie
  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges
  • Miel Vanstreels. Siekebesoek
  • Digtersprofiel: Fransi Nieuwoudt

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  2. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  3. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

  4. Dr PS Swathe on Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)6 August 2026

    Naledi, wat het hier gebeur ??

  5. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon