Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Meyer van Rensburg gedig

Meyer van Rensburg. Genade

14 January 202311 January 2023 By Versindaba

  Genade   die Afrika-son het my vel beskadig maar moderne medici bly my begenadig deur vlekke en letsels te verwyder om voorlopig die einde te verstadig     © Meyer van Rensburg, 2023.  

Read More

Meyer van Rensburg. Flessies hoop

12 January 202310 January 2023 By Versindaba

  Flessies hoop Op die oewer van die Londen-slagaar wat van wes na oos sy kronkelkoers reg deur die eiland-korpus baan (invers met Covid se beloop), staan ons afgemeet, gemaskerde bloeddraers, gespasieerd in lang toue: wagtend in die winteraand se koue om een-vir-een deur die St. Thomas-alkoof te gaan en die gestuurde geneser daar te…

Read More

Meyer van Rensburg. Gebroke-hart-sindroom

11 January 202310 January 2023 By Versindaba

  Gebroke-hart-sindroom (vir TS Eliot)   My denke boer navrant in oopgekloofde gisters belaai  met fel Desember-pyn die doodsverlies-belewenis ewig stollend vasgep(l)ak en koppig in my brein   so, Thomas, ek wou by jou raad kom vra oor die denkbeelde wat my so knaend pla maar nou sien ek jy’s ook maar een wat skepties…

Read More

Meyer van Rensburg. Naaldwerk

11 January 202310 January 2023 By Versindaba

  Naaldwerk miljoene rol hul moue op staan reg maar nie om self te werk nie want dis juis om vog in naalddun vate te laat veg en só die virus-oorlog te besleg   © Meyer van Rensburg, 2023  

Read More

Meyer van Rensburg. Skisofrenie

10 January 2023 By Versindaba

  Skisofrenie   Sy hoor stemme praat in eksaltasie en delirium negatief, positief: gedurig eggolalies in haar kop die denkstoornisse hou nooit op nie: iemand wat aanhoudend fluister (Sint Catherine, Michael, Margaret) konkretiseer, versper vir goed of kwaad boikot alle ander gedagtes en sy moet akuut bly luister: is dit werklik God?   Dit sleur…

Read More

Meyer van Rensburg. Wegkruipertjie en blikaspaai

10 January 2023 By Versindaba

  Wegkruipertjie en blikaspaai   Toe ons jongeres nog kleuters/tieners was het Ma alles reggekry vir wanneer “die kinders kom” oor die Kersgety (asof ons nie kinders was nie!) ’n spens vol snoeperye wyebekflesse op die rakke vol ingelegde vrugte van verlede jaar se oes verseël in oranjeglansende fruktose-vog borstensvol bultende houersakke verkrinkelde droë perskes…

Read More

Meyer van Rensburg. Vir werkers

14 July 2022 By Versindaba

  Vir werkers   Ek wil gedigte skryf vir werkers ambagsmanne, boere op hul trekkers, vir down-and-outers, op die lewenslaagtepunt vir die kind-eenvoudiges wat verse nodig het om sélf te vind vir huisvroue, diensmeisies en tiksters wat met busse werk toe gaan en wie weet… wat de hel? as fundi’s dit dalk kan verstaan is…

Read More

Meyer van Rensburg. Vincent:  sonneblomme en sipresse

14 July 2022 By Versindaba

  Vincent:  sonneblomme en sipresse   behep met kleur en lig en son in elke verfhaal wat jy maak soek jy die lewensbron van die geheel daarom die geel-op-geel-op-geel: stamp die kwas in elke blomgesig sodat die plakke olieverf kan blok en stol en krul tot stam en blaar en bloeisel elke blanko seildoek en…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon