Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Meyer van Rensburg

Joan Hambidge. Die oog wat hoor; die oor wat sien

12 August 2025 By Versindaba

  I  In 1983 verskyn Klankmanwoordboom deur Meyer van Rensburg (Human & Rousseau) wat die impak van klank in ‘n gedig ondersoek en ontgin. In Heenkoms wat by Imprimatvr verskyn in 2021 staan hierdie vers:   Beeldkontroleur   voeg visie by die woorde laat klank substansie kry beligte klankakkoorde crescendo vol verby tot lampelegkaart vierkant pas…

Read More

Meyer van Rensburg. Geskrewe woord: dekomposisie

3 October 2024 By Versindaba

  Geskrewe woord: dekomposisie   Hiëraties skryf die epikus — sy penveer kras skrabbelend die digte(r)woorde neer wat gelowiges steeds vele eeue later in die fynste besonderhede bestudeer   © Meyer van Rensburg, 2024  

Read More

Meyer Van Rensburg. Sand skiagram

10 August 20248 August 2024 By Versindaba

  Sand skiagram (vir Lorraine)   jy het jou lyfafdruk vir my in die sagte sand laat bly waar jy grasieus op jou sarong in die son en die wind lê en bruinbrand het soos in die song: tanned and young and lovely soos ’n kind wat met sy vinger dotjie tot dotjie verbind trek…

Read More

Aangenaam! Onderhoud met Meyer van Rensburg

21 May 202425 May 2024 By Versindaba

Meyer van Rensburg (Imprimatur Uitgewers)   Meyer van Rensburg, baie dankie dat jy weer vandag beskikbaar is vir ʼn onderhoud!   Marlies Taljard (MT) Waar kom jy vandaan? Vertel asseblief iets van jou jeug en jou kleintyd. Wat het jou gemaak wat jy nou is?   Meyer van Rensburg (MvR) Wel, Marlies, ek is op…

Read More

Meyer van Rensburg. Vuurvlieglusiferase

22 October 202224 October 2022 By Versindaba

  Vuurvlieglusiferase  (vir Rupert Brooke :“…and is there honey still for tea?)   Dié besie-lampe is fosforskyn wat aan/af blink en bedags verdwyn   maar hul liefdesgloed sal saans steeds wink: soos nagmusiek wat bly weerklink   vir hul kort bestaan – ’n twee-maand-vlug – word dou en nektar tot boodskapflits verlig   in jóu…

Read More

Kompetisiewenners

20 September 202223 September 2022 By Versindaba

  Baie geluk aan die volgende wenners en naaswenners van 4 kompetisies wat die afgelope maand op Versindaba aangebied is:   Gedig van die maand (Julie & Augustus)   Wenner:   Vincent: Sonneblomme en sipresse EN Copernicus: Gesprekke met God (Meyer van Rensburg) https://versindaba.co.za/2022/07/14/meyer-van-rensburg-vincent-sonneblomme-en-sipresse-2/ https://versindaba.co.za/2022/07/14/meyer-van-rensburg-copernicus-gesprekke-met-god/   Naaswenners:   Sylvia Plath in ʼn onderhoud EN Opruiming 18 (Joan…

Read More

Nuwe Bundel. Meyer van Rensburg: Heenkoms

8 June 20218 June 2021 By Versindaba

      Heenkoms Meyer van Rensburg 38 jaar na Klankmanwoordboom verskyn Heenkoms, ’n beleë bundel waarin taalspel steeds ’n rol speel, maar die leser veral raak met die eerlike worsteling met kwessies soos emigrasie, geloofsvrae en die naderende ouderdom. Die omslagskildery is deur die skrywer self. Heenkoms is sy tweede digbundel.   Oor die outeur Meyer van Rensburg…

Read More

Gisela Ullyatt. ‘Ek wil weer jou rooikors breek’: ontworteling in Klankmanwoordboom.

15 December 20158 April 2016 By Versindaba

Deel drie van die Meyer van Rensburg-blog het die meganika van klank geëksploreer, deur die klankman/klankmenger/klankoperateur-motief:https://versindaba.co.za/2015/12/13/gisela-ullyatt-wanneer-die-klankman-begin-droom/ Klankmanwoordboom, sy debuutbundel (1983), verweef die wêreld van die klankman, die geskrewe woord, die soeke na die Woord en die boom-motief. Laasgenoemde is uitgestippel aan die hand van die klankboom wat terselfdertyd die Kruis-motief naspeur. Die jukstaposisie van die…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Stephan du Toit. Mona Lisa
  • Hennie Maartens. agterdog

Nuutste bydraes

  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Elisma van Zyl. My Magnificat
  • Johann Lodewyk Marais. Windhoek se “onvolmaakte” kunswerk
  • Resensie: “waar daar eens ’n see was” (Jennifer Pape)
  • Linette van der Merwe. Kersfees

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Rus in vrede Tony Ullyatt10 December 2025

    Voorwaar droewe nuus. As letterkundedosent, digter en poësievertaler ‘n uitmunter gewees.

  2. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  3. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  4. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  5. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon