Luidens ‘n berig in The Guardian heers daar groot opgewondenheid in Ierland oor Michael D Higgins (foto) wat einde verlede maand tot hul president van verkies is. Die 70-jarige Higgins, na wie daar in die volksmond liefdevol as “Michael D” verwys word, is blykbaar een van die meer gewilde kandidate die afgelope jare: “The Irish Labour…