(Gainsborough-skildery van Elizabeth Linley en haar broer Thomas op ouderdom 12) Hierdie inskrywing is maar slegs ’n toevoeging van dit wat ek alreeds oor Thomas Linley op hierdie blog geskryf het. Sien ook: https://versindaba.co.za/2009/10/14/my-pelgrimsreis-op-die-spoor-van-thomas-linley/ en https://versindaba.co.za/2010/06/19/n-sonnet-vir-mozart/ Terwyl hy en sy vader Leopold in 1770 op reis was in Italië,…