Die grootste oomblik vir my op my huidige Europese besoek was om saam met Breyten Breytenbach en Gert Vlok Nel in die Nederlandse stad Hengelo op die verhoog te verskyn ter herdenking van die sewentigste verjaardag van Breyten later vanjaar. Hieroor gaan ek nie skryf nie, Rapport se Boekebylae gaan twee groot artikels oor…