i Vir veertig dae ontvang ʼn kind drome uit vorige lewens. Reise, kronkelpaaie, ʼn honderd beskeie lesse en dan word die verlede uitgevee. Party skreeu met geboorte, ander dwaal teruggetrokke die verlede in – daardie winterbusrit, skielike aankoms by ʼn nuwe stad in die donker. Ook afskeid van familiebande, laat dít wat verlore is en…
Tag: Michael Ondaatje
Pieter Odendaal. Stof en ander onsigbare wêrelde
Die volgende tekste verteenwoordig ’n soort steekproef van wat ek die afgelope tyd gelees het. Hulle bevolk my drome en maak my sterk – hulle laat my glo dat dit tog die moeite werd is om te skryf. Terwyl ek besig was om die uittreksels oor te tik, besef ek toe skielik dat ek klaarblyklik…
Andries Bezuidenhout. Ons ouers se melankolie
Dis so koud in die woonstel dat ek in die bed sit en lees. Ek lees verlede week weer Harry Kalmer se X-Ray Visagie en die vingers van God, asook Die man met die dertien kinders. Ek dink laasgenoemde bly Harry se beste boek. Dis ʼn storie met soveel menslikheid en diepte. Dit boul my…
Andries Bezuidenhout. Verdeelde huis – vertaling
Ek vra nederig om verskoning vir my afwesigheid. Ek was in Potchefstroom om ʼn werkswinkel by te woon en is toe deur ʼn griepvirus tot binne in ʼn dosis antibiotika platgeduik. Hier’s ʼn vertaling van Michael Ondaatje se “A House Divided”. VERDEELDE HUIS (ʼn Vertaling van Michael Ondaatje se “A House Divided”) Hierdie middernag haal…