Ek kom gister toevallig af op ‘n gedig van die Amerikaanse digter en skrywer Dennis Cooper (geb. 1953). Tematies herinner die gedig my nogal sterk aan Johann de Lange se treffende gedigte, uit die laat ’80s en vroeë ’90s veral, oor ‘cruising’ en anononieme seks. Cooper is op ‘n stadium beskou as ‘n verteenwoordiger van…