Gisteraand klaar gelees aan Karel Schoeman se Titaan, oor die lewe van Michelangelo. Ek hou baie daarvan. Schoeman doen wat min mense hom kan nadoen en dit is om iemand se binnewêreld met groot historiese gebeure (en dit sluit verskuiwings in handel, asook veranderings in die tydsgees in) te verbind. Sosioloë mog dalk na die…