Dit is geen geheim nie. Van die 22 digters in Nuwe Stemme 4 is ek by verre die oudste. Ek word binnekort 50. Ek vind dit natuurlik baie vleiend dat daar so mildelik gepraat word van die ‘jong’ digters wat met Nuwe Stemme 4 gedebuteer het. Al weet ek daar word eintlik bedoel ons…