Op sy persoonlike webblad word David Briggs (geb. 1962) bekendgestel as “Organ Recitalist, Composer, Conductor and Improviser”. Hy is uitvoerende kunstenaar sowel as komponis, en sy gespierde, intense orrelspel en -komposisies laat ‘n mens soms wonder of hy as ‘n soort medium optree vir ‘n amalgamasie van Miles Davis, Jimi Hendrix, Fransz Liszt en JS Bach… En in ‘n sekere…