‘n Adagietto vir die milleniums Die kognitiewe paradigma wat deesdae so sterk figureer in soveel verskillende wetenskappe, maak ‘n mens opnuut attent daarop dat jy funsioneer en dink soos wat jy geprogrammeer is. Daar is eenvoudig bepaalde raamwerke of rame van kennis wat van kleins af aangeleer is en waarin ‘n mens…