Via ‘n skakel op De Contrabas beland ek op ‘n omvattende artikel deur William Logan wat onlangs op New Criterion se webblad verskyn het; ‘n artikel wat in wese handel oor die verleentheid van literêre kritici wie se aanvanklike (negatiewe) oordeel met die agternakyk van jare later as ‘n totale mistasting beskou word: “When…
