Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: MM Walters

Joan Hambidge. Oosterse digkuns  Deel I

11 June 202510 June 2025 By Versindaba

  I M.M. Walters se Shih-Ching Liedereboek verskyn in 2003. Dit is ‘n opvolg van die filosoof Martin Versfeld se Die lewensweg van Lao-Tse wat in 1988 verskyn het. Die teenstrydighede van die lewe word so opgesom:   Wat lig is, berus op wat swaar is. Wat woel, berus op wat stil is.   As…

Read More

Philip de Vos. Oor “Elke voëltjie het sy lied”

25 February 202526 February 2025 By Versindaba

  In 2020 skryf Gunther Pakendorf op Versindaba: M.M. WALTERS, TER NAGEDAGTENIS (1929 – 2020) “Met die oorlye van M. M. Walters op 28 Julie 2020 het die Afrikaanse letterkunde `n belangrike kritiese stem en `n beduidende digter verloor. “Aan die begin van 2020, toe hy al oor die negentig jaar oud was, het hy…

Read More

Joan Hambidge. Oorlog in die Midde-Ooste

20 November 2023 By Versindaba

  I Eers ‘n virale oorlog met Covid; toe die inval op die Ukraïne en nou die nuwe spanning tussen Israel en Palestina. Op 1 November 1973 het Golda Meir die VSA besoek om ‘n oplossing te vind en alle pogings daarna het misluk. Met die moderne media se aanslag sien ons hartbrekende skendings van…

Read More

Daniel Hugo. Ou digter

28 July 202028 July 2020 By Versindaba

  Ou digter Vir M.M. Walters   die kritici sê sy takelwerk rafel uit ideoloë kelder sy idees, beweer hy vaar met die verkeerde wind in sy seile uitgewers begin hul hawens vir hom blokkeer   hy streel rustig sy gesoute baard, skink dan weer en beskou leedvermakerig vir ’n wyle – sy boot is…

Read More

M.M. Walters 1929 – 2020

28 July 202029 July 2020 By Versindaba

      Die digter M.M. Walters is vanoggend oorlede.   Só skryf Daniel Hugo:   Een van die ontroerendste gedigte wat ek ken is Walters se “Haven om te landen” uit Sprekende van God (Tafelberg, 1996). Vanuit die stoepkamer van sy hooggeleë huis in Seaforth, Simonstad, hou die digter die aandskemer oor Valsbaai dop:…

Read More

Resensie: Braille-briewe (MM Walters)

15 May 201114 January 2020 By Versindaba

Braille-briewe. M.M. Walters. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-420-8. Prys: R150.  80 bladsye. Sagteband. Resensent: Zandra Bezuidenhout   Die waarheid het net kans op lewe as dit daagliks onbevrees krities gedaag word.                                                               M.M. Walters     Die ou Romeine het hul Juvenalis gehad; die Afrikaanse letterkunde het as teenhanger die satirikus M.M. Walters. Dit verbaas nie…

Read More

Onderhoud met M.M. Walters

8 May 201119 May 2011 By Versindaba

Braille-briewe vir diegene wat nie wil sien nie MM Walters in gesprek met Louis Esterhuizen   M.M. Walters is in 1930 op Moorreesburg gebore en matrikuleer aan die Hoër Jongenskool Wellington. Hy studeer aan die Universiteite van Kaapstad en Suid-Afrika en doseer Afrikaans en Nederlands aan die Graaff-Reinetse en Paarlse Onderwyskolleges en die Universiteit van…

Read More

Joan Hambidge. Versindaba-kroniek 2010

31 December 20106 January 2011 By Marlise Joubert

Die gedig as kleitablet, sakrament of sms                              Joan Hambidge   I  Agtergrond:   Die jaar 2010 het ʼn hele gerf goeie bundels opgelewer en in hierdie oorsig fokus ek hoofsaaklik op solo-bundels. Daar is uiteraard die Nuwe stemme 4-reeks, wat uitvoerig bespreek is op die blad (1) en die Versindaba-bloemlesing. Lina Spies se keuse uit…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon