(Hierdie huldeblyk is tydens die Versindaba 2010 Poësiefees gelewer aan MM Walters wat vanjaar sy 80ste lewensjaar vier. – Red.) Ek staan vanaand voor ‘n formidabele uitdaging: om in 5 minute ‘n oorsig van ‘n uitgebreide oeuvre te gee sonder dat die skrywer daarvan één skeptiese trekkie om die mondhoeke kry. Want dit gaan om MM…
Tag: MM Walters
Daniel Hugo. MM Walters op 80
Daniel Hugo: Die digter M.M. Walters het op 23 Januarie vanjaar stil-stil 80 geword. Ek ken Thys Walters as die lang gentleman met die ongelowige laggie. Dié grootste (letterlik en figuurlik) satiriese digter in Afrikaans lag sy lewe lank al verbaas, verbysterd én diep ontsteld oor die domheid van selfvoldane mense: materialiste en…
Louis Esterhuizen. Japannese liefdespoësie
Die Oosterse digkunste (veral die Chinese en Japannese) is van die oudstes ter wêreld. Daarom is dit geen verbasing dat soveel legendariese digters deur hul letterkundes voortgebring is nie. Die ongeluk is egter dat hulle werk uitsluitlik deur vertaling aan ’n groter gehoor bekendgestel kan word – iets wat vir baie lank agterweë gebly…
