Ontbyt by ʼn restaurant genaamd “Die Sitrus”. Dis nog koud, maar die son skyn. Gister het dit erg gereën en die eienaar van die drankwinkel in Citrusdal het gedink dis steeds nie ʼn goeie idee om die grondpadpas in die rigting van Ceres te ry nie; nie met ʼn klein huurkarretjie nie. “Probeer maar,” sê…