My gedagtes is deesdae gevul met die konsep van die huis as moeder. Volgens Bruno Bettleheim in die boek: “The Uses of Enchantment” stel die huis die moeder simbolies voor soos byvoorbeeld die gemmerbroodhuisie in Hansie en Grietjie. Ek het ook gister begin met nog ʼn ‘uitwis’ projek. Hierdie keer gebruik ek die oorblyfsels…