Ek en my vriende het die afgelope ruk vreeslik gal gebraak rondom bottels wyn oor die onwilligheid van die meeste van ons medestudente om oor warm onderwerpe te debatteer. Dink byvoorbeeld aan studente se onwilligheid om oor rasseverhoudings in vakke soos Engels, Geskiedenis en Sosiologie te praat. Hierdie onwilligheid gaan dikwels met apatie en onkundigheid gepaard,…