Posts Tagged ‘Mont du Toit kwatryne’

Groen Galery vereer Mont du Toit kwatryn-wenners

Friday, November 26th, 2021

 

 

 

 

“Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) is verheug om kreatiewe kragte met Versindaba, ʼn webblog vir die Afrikaanse digkuns, te snoer om hul 2021 Mont du Toit Kwatrynkompetisie se wenkwatryne en kortlysinskrywings in die Groen Galery uit te stal. Hierdie tydelike uitstalling plaas die kollig op die drie wenners, Daniel Hugo, Herman Wasserman en Alwyn Roux, asook die ander 17 deelnemers se werke wat die kortlys gehaal het.”