My kop in Kanada. Binnekort sal die eerstejaarvraestelle my terugroep Suid-Afrika toe. Dis omdat ek alweer Arcade Fire se The Suburbs in die dieseltrok luister. Dit het pas 300 000 op die klok geslaan en ʼn liggie waarsku my om alweer die “T-BELT” te vervang. Dis baie duur. Ek luister spesifiek na “Suburban War” – hier…