My liefdesverhouding met woorde het oertyd homself al aangemeld – mý oertyd. Nog as tinktinkie in my ma se baarmoeder as sy so oor die boep gevryf het en ‘Blye versekering’ vir die ongeborene gesing het. Die versameling van mooiste Afrikaanse woorde het egter eers baie onlangs begin, toe Gerrit Rautenbach my gevra het…