Moonshadows (Pa op 80 – happy birthday) Pa, dis volmaan vanaand, dis wéér volmaan, happy birthday, Pa. Vier-en twintig volmane lank, vandat Pa weg is. Maar dis ‘n geil volmaan vanaand, nes pa se nuwe kaalkop kleinkind. (haar naam is Emma, Pa) oop, onskuldig, gul, geil, gelukkig soos die uil op Groenberg, wat fluit…