Woorde wat weef die garing van sy woorde hou die heelal in die lug swaartekrag op aarde koorde wat afwaarts druk selfs tussen sterrestelsels wat die maan in ‘n wentelbaan stik is ook die mens geweef uit sy ongevormde klomp bloed links en regs deur ‘n hart gepomp sou al die vaartuie…