Die een voordeel van universiteitskampusse is middagetekonserte – stukkies vrede so tussendeur merkwerk en kleinlike akademiese politiek. Ek het ʼn paar weke gelede ʼn pragtige weergawe van Schubert se toonsetting van Der Erlkönig in die Musaion gehoor. Die Musaion, op die kampus van die Universiteit van Pretoria, is deur die argitek Brian Sandrock ontwerp en…