PERSVERKLARING Vrygestel: 21 Mei 2021 Poësie en selfrefleksie – ‘n blik onder die oppervlak Musawenkosi Khanyile, Kaapstadse kliniese sielkundige, ondersoek die ontmoetingspunt tussen poësie (wat terapeuties kan wees) en terapie (wat poëties kan wees). Khanyile is ‘n bekroonde digter wat veral goed gekwalifiseer is om te besin oor die koppelvlak…