Czesław Miłosz se gedig “My Faithful Mother Tongue” (“Moja wierna mowo” in Pools) is een van daardie gedigte wat ek elke nou en dan weer wil lees. In my kop gaan dit saam met Breyten Breytenbach se “Septembersee” – gedigte oor exile. Miłosz het hierdie een in 1968 in Berkeley geskryf, ʼn jaar voor ek…