Een van die mooiste poësiebundels in Afrikaans is Innie skylte vannie Jirre – (Griekwapsalms en ander gedigte) deur Hans du Plessis. ’n Mens hoor so dikwels van hoe Afrikaners nóg nie genoeg “getransformeer” het nie, nog rassisties is, ensovoorts, maar hoe dikwels kyk ons na die morele prestasies van ons letterkunde wat onteenseglik wel daar…