Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Myrtle Theart

Myrtle Theart. Pa se huis

2 August 20221 August 2022 By Versindaba

    Pa se huis My eerste besoek in Pa se huis waar ek self moet oopsluit Sy oë volg my Ek hoor die bekende lag as ek sy kondensmelkblik agter boeke weggesteek kry Daar is genoeg skaapvleis, melk en eiers in die yskas, krummelpap in die kastrol om ons te laat aansit by die gedekte tafel vir twee Pa sal my mooi vra om dié keer nie so haastig te wees nie – ek sal instem om die oorbekende stories oor en oor te hoor al voel ek vandag soos Pa se blom- en groentetuin wat verwese en wees hangkop treur Ek besweer my seer deur jou kondensmelkblik se soet te sluk, te drink op geluk wiegend in die wiegstoel, in Pa se huis   Hierdie gedig – ’n inskrywing vir die jaarlikse AVBOB Poësiekompetisie – is in die AVBOB Poësiebiblioteek gepubliseer, en word herpubliseer met toestemming van…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Stephan du Toit. Witgatboom
  • Anne-Marie Bartie. kalf

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Tristia en Alberto Manguel
  • Digtersprofiel: Melanie Grobler
  • Daniel Hugo. Winternag
  • Vincent Oliphant. Soos
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Nuwe publikasie: “Troilus and Criseyde” in Afrikaans vert. deur Johan Boje18 November 2025

    Dié inleiding is inderdaad ‘n aptytwekker soos min.

  2. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Philip de Vos – die boek op die regte oomblik17 November 2025

    Inderdaad 'n wonderlike boek vir sowel jeuglesers as volwassenes. Vol slimmighede en ou wyshede. As kenner van die tarot sien…

  3. Aldre Lategan on Joan Hambidge. Philip de Vos – die boek op die regte oomblik11 November 2025

    Dankie, Joan, jou resensie is net so 'n lekkerte om te lees soos Philip se boek.

  4. Marlies Taljard on Nuwe publikasie: “Troilus and Criseyde” in Afrikaans vert. deur Johan Boje10 November 2025

    Besonder insiggewende inleiding wat onmisbaar is wanneer mens so 'n vertaling lees. Baie geluk met 'n wêreldklas vertaling John Boje.

  5. Peet van Schalkwyk on Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek10 November 2025

    Baie dankie Vds

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon