Die onderstaande is ‘n opgedateerde lys van gedigte in Afrikaans wat met die digter N.P. van Wyk Louw in gesprek tree. Die lys is opgedateer sedert dit die laaste keer op Versindaba gepubliseer is. Die gedigte wat bygevoeg is, word in blou aangedui. DIGTERS A-D Aucamp, Hennie. 1977. “Prins Raka ruk en rol”…
Tag: N.P. van Wyk Louw huldiging
N.P. van Wyk Louw 50. Ronel de Goede
Jezus Christus offert zijn bloed voor ons Gustave van de Woestijne wie hy ook al was maagdekind timmermanstelg storieverteller wonderwerker relskopper minnaar of te not of hy was wat hy was wysgeer gesalfde geofferde of hy is wat hy geword het die een wat godseun genoem word traak my nie juis nie…
N.P. van Wyk Louw 50. Joan Hambidge
Ignatia bid om orde Dat pyn bestaan is onnodig, Heer vir wát moet lewe ’n pynboom word met bitter vrugte van verdriet en afleer in mý reaksie vol wrewel en ongeduld? Vergeef my Heer: klontjies pyn maak die lewe tans ondraaglik: soveel maal gebid om klaarheid in ’n soeke na…
N.P. van Wyk Louw 50. Luuk Gruwez
Kleiner wonen Na lectuur van het gedicht “Karoo-dorp: Someraand” van N.P. van Wyk Louw Kruip nooit je huis uit om de wereld te zien. Doe je het toch, besnuffel hem eerst schichtig als een hond. Vind je hem aardig, verlies dan toch de hemel hoog daarboven niet uit het oog: hoe die…
N.P. van Wyk Louw 50. Die wind in die baai (Voorlesing deur N.P. van Wyk Louw)
“Die wind in die baai het gaan lê” is een van talle gedigte uit N.P. van Wyk Louw se laaste digbundel, Tristia (1962), wat in ’n mens se kop bly maal nadat jy dit die eerste keer gelees of voorgedra gehoor het. ’n Opname van Louw wat self die gedig lees, het saam…